60’s 70’s 80’s Decades Flashback Show

Kom geniet n Barnyard aand met die Musiek van: The Beatles, Tina Turner, Cat Stevens en vele meer

Datum: 26 Julie 2019
Tyd: 19H00
Plek: NG Kerksaal Porterville

Kaartjies: Tafel: R150 – Gallery: R100

Location: Porterville