Kom Ondersteun Die Skool En Kom Luister Na Die Klanke Van Hemel Besem….
Byhom gaan amper alles oor Afrikaans, Kun’s & Kultuur… Hy gaan ons gemeenskap lekker motivate en ons kinders uplift!!!

Ons eie Kinders gaan ook deelneem en Opvoeders…. Moet dit nie misloop nie!!!! Dit gan n Jol Wees !!!!

#Digkuns
#Dans
#Rap
#Sang

#AfrikaansBo
#hemelbesem
#PortervillePrimer

Location: Porterville Primêr