Hoërskool Porterville bied aan Ma- en Dogtertee.

Kom en geniet n heerlike oggend en vier dit saam met ons vrouwees saam hartsmense.

Datum: 2 Maart 2019

Plek: HSP Skoolsaal

Koste: R100 per persoon

Kaartjies is beskikbaar by ontvangs of by Onderwyseresse.

” High Tea ”

Bederfies en Spesiale trekkings

Inspirerende Spreekster

Vermaak