Mnr & Mej HSP 2019

Hierdie glansgeleentheid vind vanjaar plaas op Woensdag, 15 Mei om 19h00 in HSP se Skoolsaal.

Kaartjies is beskikbaar by Top 10 en 0/16A:

R100.00 (sluit ligte ete in)
R30.00 (beperkte aantal sitplekkaartjies)

Kaartjies reeds beskikbaar. .. kom geniet n heerlike aand ten bate van ons Top 10 netbalspan!!