Ons bied die 16de Pa & Seun Golfdag aan; ons nooi Pa & Seuns om deel te neem aan die dag: Daar word meegeding vir n wisseltrofee; pryse op die spel en die aand word afgesluit met n steakbraai.
Kom en geniet die plattelandse omgewing deur ons in die golfdag te ondersteun.

Vesprei ook onder  vriende om die saamwees geleentheid onder almal beken te stel. Hoop om almal daar te sien!!

Dag: 13 Oktober 2018
Plek: Porterville Golfklub
Inskrywings: R250 / Speler
Formaat: Better Ball Stableford
Beperkingsreël – Pa & Seun met amptelike klubvoorgee kan meeding vir trofee / pryse

Kontak persoon:

Paul Viljoen     :   078 342 7598 pviljoen@telkomsa.net
022 931 8173 ( w )

Erika Viljoen    :   083 286 3375 eviljoen@kaapagri.co.za