Porterville Tentoonstelling bied aan:

Porterville Wyntuin met Desmond Wells, Klassik Band. Pieter Mohr. Die Manne.

Daar gaan kos, Decor, Stalletjies, Kidzone, Big Screen Rugby, SA Vlaamperde, Walliese Ponies, SA Saalperde, Ryperde en vele meer.

Kidzone is n toegewyde kinderarea waar Mammas en Pappas met n geruste hart hul kleingoed kan los ( 4 – 10 ) om lekker te kan speel. Sodoende kan ouers die skou ten volle geniet, met verskillende aktiwiteite en speletjies wat die kinders sal besig hou onder Profesionele toesig.

Daar gaan Trapkarre, Paintball, Springkastele, Poppekas, Gesig- Verf, Ballon- Draaier en vele meer!!!

Spesiale vertoning:

Kizzoo @ R50 / Kind
Magican @ R20  / Kind
Creepy Crawly @ R50 / Kind

Kontak Wilna: 072 616 3424 vir meer inligting

 

 

Location: Porterville