Porterville Tentoonstelling Skoudans met Christo & Cobus

Dag: 5 Julie 2019
Plek: Porterville Skousaal
Tyd: 19H00
Ete: 3 Gang Maal
Prys: R250 per persoon
Drag: Semi Formeel

Kontak vir kaartjies: Marais Liebenberg: 071 602 9400 / Neil Herbst: 083 406 9622

Dit is ook die Kroning van Skoukoniging

*Kontantkroeg Beskikbaar

Location: Porterville