Ons hou weer n Boere Sport Dag!! Dis vet pret!!

Skryf in Spanne van 4.5 speletjie met lekker pryse op die spel.

Waar: Indie Ale op R44 tussen Porterville & Gouda

Datum: 21 Maart 2019

Tyd: 11vm – 3nm

Inskrywingsfooi: Sakkie honde of Katte kos vir DBV.

Kos en Drinkgoed word deur venue voorsien.