Maandag 17 Junie 2019 word n Street Soccer Tournament aangebied agter die Rooiwinkel.

6’A Side Tournament

Daar is slegs plek vir 12 spanne. Elke span gaan sy eie T-shirt kry. Geborg deur Weskus Distrik Munisipaliteit.

Daar is R1500 op die spek sowel as n trofee wat n jaarlikse instelling gaan word.

Geborg deur Goed Koop Winel ( Abdhul )

Al span Kapteine of verteenwoordigers word versoek om Vrydagaand by Fatboy se garage aan te meld om 7uur vir die bespreking van Toernooi reels en indeling van Spanne.

Kom ons vier Jeugdag op die beste manier ooit.

Toernooi word aangebied deur die kantoor van die Speaker Weskus Distrik Munisipaliteit

Kontak Randall Swarts vir meer inligting: 073 083 4590

Location: Porterville