Porterville Tentoonstelling bied aan:

Steak-ete & Dans met Desmond Wells.

6 September 2019 om 20H00 by die Skouterrein Wyntuin

R100 sonder ete

R200 met Steak- Ete

Eerste 50 persone wat n Dubbel kaartjie koop kry n Gratis DVD met 20 Musiekvideo’s.

Bespreek nou: Wilna: 072 616 3424

Beperkte aantal kaartjies beskikbaar.

Location: Porterville