Valentynsmaand 2019

Bergrivier Munisipaliteit bied aan:

Piekniek & Buiteligfliek ” Pretty Woman ”

Plek: Piketberg Krieket Klub

Datum: Vrydag 01 Maart 2019

Fondsinsameling ten bate van: Uitvoerende Burgermeester se Hulpfonds.

Bring eie kombers saam.
Kom en geniet n romantiese piekniek terwyl jy en jou geliefde Pretty Woman kyk.

 

Vir Navrae:

Perseval Williams: 022 913 6051 / 083 226 8625

Charlene Fortuin: 022 913 6051 / 072 782 2936