Mnr en Mej HSP 2019

Mnr & Mej HSP 2019 Hierdie glansgeleentheid vind vanjaar plaas op Woensdag, 15 Mei om 19h00 in HSP se Skoolsaal. Kaartjies is beskikbaar by Top 10 en 0/16A: R100.00 (sluit ligte ete in) R30.00 (beperkte aantal sitplekkaartjies) Kaartjies reeds beskikbaar. .. kom geniet n heerlike aand ten bate van ons Top 10 netbalspan!!

Kom kuier saam by Porterville Dam

Kom kuier saam by Porterville Dam 4 Mei 2019. Pret vir die hele gesin, en toegang is GRATIS!!!!! Nooi vir Ouma, Oupa en Vriende om saam die dag te kom geniet. Porterville Toerisme bied aan insamewerking met Voorberg Hengelklub n Visvang kompetisie, inskrywings R30 per persoon. Pryse te wen vir grootste vis gevang en meeste […]