Heidedal Gastehuis het 5 Kamers en slaap 11 persone. Die stalle het 2 Kamers en slaap 5 persone.

Die Stalle is rolstoel vriendelik. By die ou plaashuis kan daar n plan gemaak word vir rolstoel vriendelikheid.

Groepe: Familie byeenkomste of vir Springers, meestal mense wat in groot groepe kom.

Stalle word verhuur vir R800 per nag in totaal vir familie van 5.

5 Dubbel kamers – 3 en-suite en die ander 2 kamers deel n badkamer.

10 – 11 Gaste in totaal.

2 Kamers en-suite – 1 Kamer het n queen bed en die ander 3 enkel bedtjies – 5 Gaste in totaal.

Ou plaas Postal is R290 per nag vir n minimum van 6 persone.

Address

Our Address:

-

Web:

-