Ons het op Saterdag 14 April 2018 n Honde Safari gehad.  Baie dankie aan al die deelnemers,  julle het die dag pretig gemaak met jul honde kinders.

 

Baie dankie ook aan al ons borge : Prys geborg deur Bergrivier Vetininary Hospital van Royal Canin, Montego, Joey Koen, Friendz en Kaap Agri

Ons gaan beslis weer so maak in die Somer. Hier is van die foto’s van ons suksesvolle dag.

 

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *